Decisions
Type AMNESTY DECISIONS Names PIETA HERMANUS WESSELS Case Number AC/99/0233 Matter AM 5664/97 Decision RESERVED
UITSPRAAK
______________________________________________________
In die Amnestie aansoek van Pieter Hermanus Wessels (applikant).
Die applikant doen aansoek om amnestie vir die onwettige besit van Springstof op 14 April 1994 op sy plaas Wesselsfort, Gerdau in Noordwes , Provinsie. Die applikant was 'n onderstuener van die Afrikaner Weerstandsbeweging en het die Springstof in bewaring op sy plaas begrawe. Hy was nooit self deel van enige beplanning vir die gebruik van die springstof nie en het dit bloot vir die organisasie gehou.
Die Amnestiekomitee is tevrede dat aan die vereistes vir die onwettige besit van Springstof op 14 April 1994 op sy plaas Wesselfort, Gerdau.
GEDATEER TE KAAPSTAD HIERDIE ................... DAG VAN .................. 1999
|